Grace Cottage: 7 George du Toit street Universitas-Ridge Bloemfontein  l  Bel: 072 022 2240  l  E-pos: anneri@gracecottage.co.za

Kontak Grace Cottage

Pragtige Selfsorg eenhede met ‘n ontspanne atmosfeer

Kontak Ons

5 + 7 =

7 George du Toitstreet
Universitas-Ridge
Bloemfontein

072 022 2240

anneri@gracecottage.co.za

 Vanaf JHB

Neem Nelson Mandela afrit;

By verkeerslig draai links in die rigting van die stad;

By die volgende verkeerslig draai regs in Universitas in (Jac van Rhynlaan);

Jac van Rhynlaan is ‘n baie lang straat.  Hou reguit aan.  Daar is 3 stop strate, gaan reguit oor al drie.

Na die laaste stop is George du Toitstr die vierde straat op linkerkant.  Die bordjie is onduidelik maar die naam is onder op die sypaadjie geverf.

Op jou linkerkant op die hoek is Duinerus Gastehuis, GRACE COTTAGE is reg langs Duinerus (no 7).

Vanaf Kaapstad

Neem Nelson Mandela afrit;

By verkeerslig draai regs in die rigting van die stad;

Die volgende verkeerslig neem jou net terug na die N1, gaan reguit oor;