Grace Cottage: 7 George du Toit street Universitas-Ridge Bloemfontein  l  Bel: 072 022 2240  l  E-pos: anneri@gracecottage.co.za

Grace Cottage – Familie Eenhede

 

Die familie eenhede is netjies met 2 kamers.  Die eerste kamer het ‘n koning grootte of twee enkel beddens en die tweede kamer het stapelbeddens (vol grootte enkelbeddens), stoele en ‘n klein tafeltjie.  ‘n Baba bad en kampkot is ook beskikbaar.  Linne word voorsien.  

Die “kitchenette” is toegerus met mikrogolf, yskas, warmplaat, breekgoed, ens.  ‘n Komplimentêre ligte ontbyt word voorsien in die eenheid    asook koffie, tee, suiker, botter ens.  Die badkamer het ‘n stort, ‘n bad of beide.  Handdoeke en seep word voorsien.  Daar is ‘n braai area.  Parkering is agter die akkomodasie se heinings, u  ontvang ‘n afstandbeheer vir die hek.  Die eenhede het kommersiële DSTV, haardroërs, waaiers, verwarmers en elektriese komberse.  Eenhede word ook daagliks skoongemaak behalwe Sondae en publieke vakansie dae.  Ons is naby die N1, Universiteit, Grey Kollege, Eunice, Medi-Clinic, Universitas Hospitaal, Mimosa Mall, Waterfront en Sport Stadiums. 

Facilities

Kinder vriendelik

Selfsorg

Essential DSTV pakket

Wi-Fi

Self help ontbyt in eenheid

Braai fasiliteite

Parkering binne heining

Waaiers

Elektriese komberse en verwarmers

Toegang tot tuin

Op versoek Fotostate

Op Versoek Wasgoed

Op Versoek Kospakkies/aandete

Geen Troeteldiere